Abortion is a very a sensitive reality and I don’t believe any woman takes the decision to abort lightly.
The author of the poem tries to bring to the reader the plea of the unborn child for life while the mother, and woman, must battle with her emotions and moral issues alone. No one but she herself can take the final step. There are many women forced into taking this step…either to save their family from explanation and conflict….or because of economics, or because the relationship that promised everything turned out to be worth nothing. The young woman walks into the future with irreparable damage to her soul and psyche. This poem is not of judgement or condemnation……but to bring to the fore the dialogue that exists between mother and child. Abortion is every woman’s final resort to a challenge that is insurmountable. It is one of the ultimate tragedies in a woman’s life…..it is almost always borne in silence and isolation.

Die Aborsie

Mama moet my nie weg gooi nie
al is ek nog so klein soos jou hand
Druk toe jou ore en luister na jou hart
en nie na die stemme van jou verstand
Ek bring met my ‘n boodskap
bedoel vir jou alleen.
Mama moet nie huil nie
geen trane ….moet nie ween.
Ek belowe Mama
ek sal goed wees,
‘n kind van lig en ruim
Ek sal sing en dans
en altyd mooi maak in alles wat ek doen
want ek weet dat jy my sal vashou
my kop streel en op albei wange soen.
Ons twee sal saam wees
teen die donker en die kou
en jy sal vir my stories lees
van gaanse wat kan praat
en draake groen en blou
van ridders en prinsesse
en towenaars met arms geheimsinig toegevou.

Nee Mama! Nee!
Moet dit nie doen nie
ek wil na jou toe kom
In die maand van rose en sonneblom
Op ‘n môre voor die dagbreek, voor die son te helder skyn.
Mama luister na my stem…ons is vasgebind
Tussen ons geen skeinde lyn. ….vagebind mama…
Nee moet dit nie doen nie ek wil jou ken
Ek wil nie net ‘n teer herinnering wees nie
Wat jy altyd uithaal in Februarie maand
As die somer begin te kwyn….en jy berou
Hom, die verhouding en die ure se saamesyn..
Nee Mama!!…… 
                                               
                                          Neem twee pille elke twee uur
                                          En hou jou maar stil…die bloeding sal binnekort ophou
                                          Dan kan jy maar weer alle daagse dinge doen.

‘Dankie doktor’ ( dankie vir wat dink sy)
dankie dat ek hierdie realiteit gevorseer het
om naam te behou…om my ouers die eindelose verduidelikings te spaar
maar ek het nie gespaar nie…..ek het ‘n gat in my siel gegrou…alles is seer
alles is so ongelooflik seer.

Die pad huis toe is lank en in skadus toegevou
en die jong vrou stap alleen…stadig…so stadig
en elke tree vorm ‘n treur lied….
wat sy lewenslank sal onthou.

Advertisements